Zahnarzt: Alles, außer gewöhnlich!
2012: In drie dae begin dit! Die derde Suid Afrikaanse projek van die tandheelkundige spesialiste van KU-64 begin!

Laat ‘n glimlag op die gesigte van die Suid Afrikaanse kinders verskyn

http://www.ku64.de/service/presse/pressemitteilungen/zahnaerzte-fuer-kinder-in-suedafrika.html

KU-64 tandartse van Berlin behandel vrywillig, van die 21 Januarie tot die 1 februarie 2012, skool kinders in Suid Afrika vir die 3de keer.

Glimlaggende gesigte, gesonde tande en gelukkige kinders is die beste boloning vir nuwe tandartse en profilakse assistente van die tandheelkundige praktyk KU64 op die Berlin kudamm straat. Jaar vir jaar het drie tandarts spanne van die praktyk na Suid-Afrika toe gegaan – in 2012 vir die 3de keer – om kinders van ‘n laerskool  in Paternoster (160 km noord van Kaapstad) te behandel.

Ons projek

Vir 10 dae van die 21ste Januarie 2012, sal die KU64-span ongeveer 300 skool kinders behandel en vir hulle speelvolle en effektiewe methode vir mondhigiëne wys. Die tandheelkundige span en KU-64 eienaar Dr. Stephan Ziegler word deur die nie-winsgewende stigting ‘Laureate’ ondersteun. Die naam van die projek is : WESTCOAST KIDS  (www.westcoastkids.co.za). Ons en die Laureate stigting is gelukkig om ‘n wertvolle bydrae by die gesondheid van die kinders te maak.

Ons vennote

Baie vennote van KU64 wie in die tandheelkundige veld is ondersteun die projek met groothartige donasies, bv. Smile Design Dentallabor, Voco GmbH, MIP, multi-com.biz, Resorba en Ivoclar Vivadent GmbH. Die lesers van die daaglikse koerantpapier, DER TAGESSPIEGEL, het ook honderde sakke geskenke vir die kinders geskenk.

Op hierde webwerf sal jy ‘n Blog van ons vorige besoek in Suid-Afrika vind.

http://ku64-goes-suedafrika.blogspot.com/ .

Ons gaan ook, uit Paternoster, van die 21ste Januarie vir 10 dae, blog!

Jou KU64-span